Vlotterkleppe (Ball Valves)
"MAXI-FLOAT" - Die eerste Vlekvrye Staal Vlotterklep met Verstelbare Watervlak.

MAXI-FLOAT

Vlekvrye Staal

Vlotterklep

Verstelbare Watervlak
PES20 FVC; PES25 FVC; PES32 FVC & PES40 FVC.
Die water inlaat- en uitlaat per model is dieselfde grootte. (vir maksimum lewering)
Die volledige klep behalwe die vlotter is vervaardig uit vlekvrye staal.
Die watervlakhoogte kan verstel word.
Die vlotter kan temperatuur weerstaan van -20 tot 60 grade.
The UV status is 8.
Onderhoud kan aan die klep gedoen word sonder gereedskap.
Die vlotter kan 'n impak van 125kg weerstaan.
Ons Klante
Uitsende produk, ek het al my oues vervang en gebruik net hierdie en dit werk baie goed. Geen meer waterprobleme nie.
Baie goeie kwaliteit maxifloat ballvalves!!
Ball valves are on another level! Solid rugged and strong! Thanks.
WAARVOOR WAG JY?
Kontak Prima Engineering Vandag!
Skakel Ons
082 452 0863