Een van die beginsels waarop al ons silinder-ontwerpe geskoei is, is die unieke U- Seël. Vlekvrye staal en Ingenieurs nylon word deurgaans op alle reekse gebruik.

 

supermax
u-seel

Unieke U-Seël

werking van u-seel

Werking van U-Seël

Voetklep

Voetklep

Voetklep OD

Voetklep OD

 

Seël

Unieke U-Seël.

Voetklep

Onderhoudsvry - bestaan slegs uit Vlekvrye staal bal.

Beskerming

Ingeboude brug absorbeer stang impak.

Voetklep

Voorsien van skroefdraad vir siffie.

 

Materiaal

Vlekvrye Staal en Ingenieurs Nylon.

Kophoogte

250 Meter (PES20 OD - PES30 OD)
200 Meter (PES35 OD)

Stelsel

VAN STADEN STELSEL
Kan gebruik word met geringe aanpassing op Voetklep.

Groottes

2" (50mm), 2½" (60mm),
3" (73mm), 3½" (81mm),
5" (125mm).

 

KONVENSIONELE REEKS (OD) "PARTS LIST"

KLIEK HIER OM DIE DOKUMENT AF TE LAAI

 

Ons Klante

Ek het laat Woensdagmiddag, 25 Junie 2025 besef dat ek dringend ‘n seël en gids vir ‘n Supermax 3.0-silinder op die grens tussen Mpumalanga en die Vrystaat benodig. Ek het vir Hans en Hanlie by Prima Engineering in Kaapstad gebel, en nadat Hans my in die fynste besonderhede met die tegniese spesifikasies bygestaan het, het Hanlie onderneem om vroegoggend op Donderdag, 26 Junie 2025 vir my ‘n faktuur uit te reik en die pakkie met The Courier Guy na Heidelberg, Gauteng te stuur. Nadat Hanlie spesiale reëlings met die areabestuurder van The Courier Guy getref het, is die pakkie om 11:25 opgetel en 24 uur en drie minute later op 27 Junie 2025 in Heidelberg afgelewer.

Ek is hoogs beïndruk met Prima Engineering se kliëntsorg, hul uitsonderlike besigheidsestetiek en -integriteit, wat skaars is in ‘n wêreld waar sulke waardes toenemend onbelangrik word. Ek kan ook The Courier Guy, onder Hanlie se toesig, aanbeveel.

Piet Ankiewicz

WAARVOOR WAG JY?

Kontak Prima Engineering Vandag!