Oppervlak Silinder
Een van die beginsels waarop al ons silinder-ontwerpe geskoei is, is die unieke U- Seël. Vlekvrye staal en Ingenieurs nylon word deurgaans op alle reekse gebruik.


Unieke U-Seël

Werking van U-Seël

Voetplaat

Tipiese Installasie
Applikasie
Ideaal om water te pomp oor lang afstande na hoër vlakke uit damme, riviere of vlak boorgate.
Materiaal
Vlekvrye Staal en Ingenieurs Nylon. Alle komponente is gesweis om lekkasies te verhoed.
Koppeling
Die Vlekvrye Staal in- en uitlaat vir koppeling van plastiese pyp vorm 'n integrale deel van silinder.
Installasie
Baie eenvoudig: word gemonteer in standaard Voetplaat. Silinder word voorsien van Voetplaat, 2 swaardiens Vlekvrye Staal Klampte en Voetklep.
Seël
Unieke U-seël beskerm buis deur growwe deeltjies weg te skraap.
Inlaat Koppeling
Horisontale en Vertikale inlaat koppeling is beskikbaar.
Werkvermoë
Suig tot 9m. Gewaarborgde kophoogte 150m.
Groottes
2½" (60mm),
3" (73mm),
3.5" (81mm).
OPPERVLAKSILINDER REEKS (SP) "PARTS LIST"
WAARVOOR WAG JY?
Kontak Prima Engineering Vandag!
Skakel Ons
082 452 0863